Clickonit Online Business and Tourism Directory

BUSH LAPA MUSIEKFEES 2018

Oubaai Road, George, 6530 Herolds Bay

Die program vir Die Bush Lapa Konsertreeks is pas aangekondig en hierdie jaar beplan ons weereens ’n GROOT makietie! Van SA se grootste name in musiek kom kuier by Die Bush Lapa tussen 14 en 29 Desember en op 31 Desember vier ons die begin van die nuwe

t: View Number

e: Send Email

DESCRIPTION

2018 konsertprogram
14 Des: RADIO RAPS R100-R180
19 Des: PRIME CIRCLE R120-R250
21 Des: BOK VAN BLERK & band R100-R180
26 Des: MATTHEW MOLE R80-R160
27 Des: BOBBY VAN JAARSVELD & band R100-R180
29 Des: JAY, KARLIEN VAN JAARSVELD & band R100-R200
31 Des: NUWEJAARSPARTYTJIE met JAKKIE LOUW & PIETER SMITH R150-R300

Op konsertaande maak deure om 18:00 oop en etes sal dan ook reeds beskikbaar wees. Die voorvertonings begin om 19:00 met die hoofvertonings wat om 21:00 afskop. Deure sluit om 02:00.

Kaartjies vir al die vertonings (behalwe Radio Raps) is beskikbaar op Webtickets. Skakel KD direk by 044 851 0113 of e-pos admin@heroldsbayresort.co.za vir besprekings vir die Radio Raps-vertoning.


FOLLOW US:
Facebook
Twitter
YouTube
Linked In

> OUR LOCATION

96 Meade Street,George
Western Cape, 6529
Tel: 086 100 1777