WILLIE MARX CYCLES
There are no ratings yet
Click here to rate
Sales & Repairs of Cycles and Cycling Gear
PHONE: VIEW NUMBER
FAX: VIEW FAX
WEBSITE: VISIT WEBSITE
EMAIL: SEND EMAIL
OVERVIEW
Sedert 1963 is fietsry en Willie Marx in Suid-Afrika sinoniem. Die winkel Willie Marx Cycles is vir Willie die spreekwoordelike terugkeer na 'n eerste liefde, want fietsry en fietse het van jongs af 'n integrale deel van hierdie dapper sportman se lewe uitgemaak. As sewentienjarige was Willie die jongste fietsryer wat ooit vir Suid-Afrika gery het. Hierna is sukses en prestasie herhaaldelik en met 'n re�lmaat op Engelse, Belgiese en Suid-Afrikaanse bane deur hom behaal.
Willie enjoyed an illustrious career in which British as well as Dutch champion cyclists were beaten. Not on to rest on his laurels, at the age of 42, knocked the reigning sprint champion Martin Stockigt out of the running in a match sprint. In all Willie has held the South African match sprint title seven times, 5 times in a row, and is truly a role-model cyclist for many young aspirant sprinters.
Willie is ook voorwaar een van die sportmanne wat baie terugploeg in die sport waarin hy naam gemaak het. Hy voel sterk dat fietsry baie meer aangemoedig moet word, ons hier in George het al gesien wat hierdie aanmoediging tot gevolg het. In Willie se eie woorde is fietsry "'n gesonde en aanskoulike sport en dit behoort veral meer onder die aandag van skoolkinders gebring te word. Groot firmas en organisasies behoort geld beskikbaar te stel aom die koste verbonde aan die sport meer binne bereik van die jong seuns en dogters te bring sodat ons 'n krag in die internationale fietsry kan word." George kan voorwaar van geluk spreek dat die Springbok fietsryer in die persoon van Willie Marx besluit het om George sy tuiste te maak.
In die spoedw�reld van krakende kettings en gonsende wiele het Willie ook al meer as sy porsie pyn gehad. Tydens die Oostelike Provinsie Fietsrykampioenskappe op 7 April 1990 het hy geval en ernstige breinbloeding opgedoen. Ootmoedige gebede en weke se hospitalisasie het vrugte afgewerp en uitendelik kon die George gemeenskap Willie terug verwelkom in sy midde.

PHOTO GALLERY

MAP LOCATION
Copyright © 2008 - 2022 Clickonit (Pty) Ltd. All Rights Reserved.
Terms and Conditions |
Contact Us