Clickonit Online Business and Tourism Directory

GEORGE LANDBOU SKOU

0 0 George 6529

Die Outeniqua Skougenootskap hou hul jaarlikse landbouskou vanaf 29 tot 31 Augustus 2019 op die George Skougronde.

t: View Number

w: Visit Website

e: Send Email

DESCRIPTION

Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 159 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan. Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is ‘n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2019 beplan ons meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.


FOLLOW US:
Facebook
Twitter
YouTube
Linked In

> OUR LOCATION

C/O Laing and Foundry Streets, George Industria,
Western Cape, 6536
Tel: +2744 874 6140